Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie. Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word. |
Algemeen | |
---|---|
Naam | Cholesterol |
IUSTC-naam | (3β)-cholest-5-en-3-ol |
Sistematiese naam | (1R,3aS,3bS,7S,9aR,9bS,11aR)-9a,11a-Dimetiel-1-[(2R)-6-metielheptaan-2-iel]-2,3,3a,3b,4,6,7,8,9,9a,9b,10,11,11a-tetradekahidro-1H-siklopenta[a]fenantren-7-ol |
Ander name | Cholesterin, Cholesteriel alkohol |
Chemiese formule | C27H46O |
Molêre massa | 386,65 g•mol-1 |
CAS-nommer | 57-88-5 |
Voorkoms | Wit kristallyne poeier |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | 148-150 °C |
Kookpunt | 360 °C (ontbind) |
Digtheid | 1,052 g•cm-3 |
Oplosbaarheid | 0,095 mg•L-1 (in water teen 30 °C)[Nota 1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | 209,3 °C |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Cholesterol is 'n organiese koolwaterstofmolekule. Dit is 'n sterol (of gemodifiseerde steroïed) asook 'n lipiedmolekuul. Dit word gebiosinteer deur alle dierselle; dit is 'n noodsaaklike strukturele komponent van diere se selmembrane wat nodig is om beide membraan-strukturele integriteit en -vloeibaarheid in stand te hou.
Cholesterol stel dierselle in staat om:
Familiale hipercholesterolemie (geneties oorerflike hoë-cholesterol) kom voor in 1 uit 75 wit Afrikaanse Suid-Afrikaners, een uit elke 100 Litause Joodse en Gujarati-Indiese Suid-Afrikaners en een uit elke 500 swart Suid-Afrikaners.[1]
Verwysingfout: <ref>
tags exist for a group named "Nota", but no corresponding <references group="Nota"/>
tag was found
<ref>
tag; no text was provided for refs named Health2018